Lidia Theron oorhandig 'n kopie van Babalela - goedgunstiglik geskenk deur die skrywer, Martie Preller - aan Juffrou Goliath van Kleinmond Primêr. Lidia lees op Woensdae stories vir leerlinge van beide Laerskole in Kleinmond, tot groot vermaak van die kleinspan.
Dankie aan mense soos Martie en Lidia, wat elkeen op haar eie manier iets doen ons die leeslus by kinders aan te wakker. Dit is immers waar die skrywers van more gevorm word.
Page
1
posts 1–1 of 1
+0
permalink
Page
1
posts 1–1 of 1
This Topic Is Locked To Guest Posts
It's been a while since this topic was active, if you'd like to get it going again, please post as a registered member