Abraham H de Vries – Volmoed se gasie
Adam Small – Kanna hy ko hys toe
Alba Bouwer - Stories van Rivierplaas
André P Brink – Bidsprinkaan
André P Brink - Houd-den-bek
André P. Brink - Oomblik in die wind
Anna M Louw – Die donker kind
Anna M Louw - Kroniek van Perdepoort
Annelie Botes – Raaiselkind
Annelie Botes - Trippel Sewe
Anoeschka von Meck – Vaselinetjie
Antjie Krog - ʼn Ander Tongval
Audrey Blignaut - Die verlange loop ver
Bartho Smit – Christine en die keiser
Berta Smit – Juffrou Sofia vlug vorentoe
Bettie Naudé - Saartjie Reeks
Carina Stander – Die vloedbos sal weer vlieg
Christine Barkhuizen le Rouz – Waar koek en wyn ontbreek
CJ Langenhoven - Versamelde Werke
Cor Dirks - Die Uile Reekse
Dalene Mathhe - Moerbeibos
Dalene Matthee - Fiela se Kind
Dalene Matthee – Kringe in ʼn bos
Dalene Matthee – Pietrernella van die Kaap
Dan Sleigh - Eilande
Dana Snyman – Anderkant die scrap
Datei – Ure met horings
Deon Meyer – Orion
DF Malherbe – Hans die skipper
Die man met dertien kinders – Harry Kalmer
Dolf van Niekerk – Die son struikel
Eduard Horn – Bloed
Eleanor Baker – Die Ander Martha
Elsa Joubert - Die Reise van Isobelle
Elsa Joubert - Swerfjare van Poppie Nongena
Elsa Joubert – Twee Vroue
Elsabe Steenberg – Korrel en Kuif
Engela van Rooyen - Vuur op die Horison
Engemi Ferreira - Die jaar toe my ma begin sing het
Erika Murray Theron - Sê Maria
Etienne le Roux – Magersfontein, o Magersfontein
Etienne le Roux - Sewe dae by die Silbersteins
Etienne van Heerden - Die Swye van Mario Salvati
Etienne van Heerden – Instede van die liefde
Etienne van Heerden - Toorberg
Eugene Marais – Dwaalstories
FA Venter – Geknelde Land
FA Venter - Offerland
FA Venter – Swart Pelgrim
François Bloemhof - Storieboek
François Loots – Lente in Beijing
Fransi Phillips – Sewe-en-sewentig stories oor ʼn clown
George Weideman - Newelig
GJ Joubert – Oupa Landman se viool
Harry Kalmer – Groceries
Hennie Aucamp – Hongerblom
Hennie Aucamp - In een Kraal
Hennie Aucamp – Sewe sonder, nee meer
Hennie Aucamp – Volmink
Hennie Aucamp – Wys my waar is Timboektoe
Ina Rousseau – Soutsjokolade
Ingrid Winterbach - Die boek van toeval en toeverlaat
Ingrid Winterbach – Niggie
Jan Rabie – 21
Jan van Melle - Bart Nel
Jan van Tonder – Is Sagie
Jan van Tonder - Roepman
Jeanne Goosen – ʼn Pawpaw vir my darling
Jeanne Goosen - Ons is nie almal so nie
Jochem van Bruggen - Ampie
Johan Bakkes – Norrevolk
Johann de Lange – Wat sag is vergaan
Karel Schoeman – Armosyn van die Kaap
Karel Schoeman – By fakkellig
Karel Schoeman - Hierdie Lewe
Karel Schoeman – Stamland
Karel Schoeman – Veldslag
Karin Cronjé – Vir ʼn pers huis
Kirby van der Merwe – Klapperhaar slaap nie stil nie
Koos Kombuis - Raka die Roman
Koos Prinsloo – Jonkmanskas
Leon Rousseau – Die Groot Avontuur
Leon Rousseau – Fritz Deelman reeks
Lettie Viljoen - Karolina Ferreira
M.E.R. - Kom Nader
Maretha Maartens - Jacoba Afrikaner
Marié Heese – Die Uurwerk Kantel
Marita van der Vyver – Wegkomkans
Marita van der Vyver - Griet skryf 'n sprokie
Mark Behr - Die reuk van appels
Marlene van Niekerk - Agaat
Marlene van Niekerk – Triomf
Marlize Hobbs – Flarde
Nanette van Rooyen - Chinchilla
NP van Wyk Louw - Raka
Pat Stamatelos – Kroes
PG du Plessis – Koöperasiestories
PH Nortjé – Die Groen Ghoen
Rachelle Greeff – Onwaarskynlike Engele
Riana Scheepers – Dogters van Afrika
Rona Rupert – Wegloopwinter
Sita - Uit Juffrou se dagboek
Stella Blakemore - Reeks
Theunis Krogh - Keurboslaan Reeks
Thomas Deacon – Die Bergpredikasies van Jacob Oerson
Tobea Brink – Hemelklip
Toek Blignaut - As die Koriki weer sing
Willem Anker – Siegfried
Dankie aan almal wat so fluks bygedra het. Hier is dan die volgende konsep-lys. Ons het nog so 'n honderd-of-twee titels nodig, voordat ons begin om te stem.
Kyk in julle boekrakke, praat met julle vriende. Maak lysies. Gaan kyk in die biblioteek. Bring julle gunsteling fiksie en kom gooi dit op die tafel. Ons wil 'n lekkerlees leeslys saamstel. Mense moet met hierdie lys in hulle sakke wil rondloop!
Ek stem met Poljonsie saam dat ons kookboeke, woordeboeke, tuinmaakboeke en boeke oor ander stokperdjies nie hierby insluit nie.
Hier is 'n paar wat ek graag sal wil byvoeg by hierdie reeds imdrukwekkende lys!:
Andre P. Brink - Kennis van dis aand
Andre P. Brink - Die kreef raak gewoond daaraan
Wilna Adriaanse - Met ander woorde
Annelie Botes - Sabbatsreis
PG du Plessis - Fees van die ongenooides
Deon Meyer - Onsigbaar
Pat Stamatelos - Kroes
Pat Stamatelos - Die val van die dice
Marita van der Vyver - Stiltetyd
So baie boeke - so min tyd om te lees! :-)
Eugene Marais - Dwaalstories
Karel Schoeman - Verkenning
Karel Schoeman - 'n Ander land
Andre P Brink - Duiwelskloof
Andre P Brink - Houd-den-bek
Andre P Brink - Adamastor
Brink - 'n Droe wit seisoen
Brink -'n Oomblik in die wind
Ingrid Winterbach - Die boek van toeval en toeverlaat
Ingrid Winterbach - Erf
Ingrid Winterbach - Klaaglied vir Koos
Ingrid Winterbach - Niggie
Eben Venter - Foxtrot van die vleiseters
Eben Venter - Om te sterwe
Eben Venter - Horrelpoot
Wilma Stockenstrom - Kremetartekspedisie
Etienne Leroux - Sewe dae by die Silbersteins
Etienne Leroux - Magersfontein
Etienne Leroux - Een vir Azazel
John Miles - Kroniek uit die doofpot
Elsa Joubert - Die swerfjare van Poppie Nongena
Elsa Joubert - Ons wag op die kaptein
Anna M Louw - Kroniek van Perdepoort
Anna M Louw - Vos
Piet van Rooyen - Die spoorsnyer
Piet van Rooyen - Die olifantjagters
Piet van Rooyen - Agter 'n eland aan
Piet van Rooyen
Bertha Smit - Juffrou Sophia vlug vorentoe
AHM Scholtz - Vatmaar
Klaas Steytler - Ons oorlog
Etienne van Heerden - Die swye van Mario Salviati
Nog 'n paar voorstelle deur Litnet bloggers:
Koos Kombuis - Seks, Drugs en Boeremusiek
Etienne van Heerden - Caspirs en Campari
Alexander Strachan - Die jakkalsjagter
Gerda Gilson (Taljaard) - Maansiek
Gert Vlok Nel - Om te lewe is onnatuurlik
Ek dink nou net aan die boek van jare gelede, seker nou nie 'n 'n baie literere
werk nie, maar dit was tog baie goed. Weet nie wat dink julle nie of kan iemand
help.
Marzanne le roux van der Boon - Klaprose teen die wind.
Was van die eerste boeke oor die vigs kwessie. En as ek reg onthou met baie deernis geskryf.
Ek besit die boek. Dis van haar vroëre boeke, ek het meer daarvan gehou as van sekere van dié wat sy later van tyd geskryf het.
Ek het een ander boek gelees van Marzanne en dit was nie so goed nie, en toe nooit weer na haar boeke gekyk nie.
Wil nog "My sister's keeper" lees, maar moet nog die boek gaan uitneem.
My dogter was ook mal oor die boek.
Nou ja toe, dit lyk my die litnet bloggers begin nou uiteindelik 'n bietjie nadink hieroor! Hier is nog 'n paar wat nie op die lys is nie:
Marzanne le Roux van der Boon - Klaprose teen die wind
Margaret Bakkes – Elegie vir ‘n Onbekende
Margaret Bakkes – Baksel in die more
Jeanette Ferreira – Babette
Barrie Hough – Skilpoppe
Jackie Nagtegaal – Daar’s vis in die punch
Annelie Botes – Klawervier
Winnie Rust – Martha
Johnita le Roux – Een vir die Wolfskof
Zuretha Roos – Die verdwyning van Mina Afrika
Petra Müller – Die omtes van die hart
Jan Rabie - Johanna se storie
Eleanor Baker – Die nes
C.M. van den Heever – Somer
André P. Brink - Die Ambassadeur
Chris Barnard - Danda op die Oudeur
Elsabé Steenberg - Boom Bomer Boomste
Koos Prinsloo - Jonkmanskas
Nog terugvoer van Litnet bloggers af:
Marzanne le Roux van der Boon - Klaprose teen die wind
Margaret Bakkes – Elegie vir ‘n Onbekende
Margaret Bakkes – Baksel in die môre
Jeanette Ferreira – Babette
Barrie Hough – Skilpoppe
Jackie Nagtegaal – Daar’s vis in die punch
Annelie Botes – Klawervier
Winnie Rust – Martha
Johnita le Roux – Een vir die Wolfskof
Zuretha Roos – Die verdwyning van Mina Afrika
Petra Müller – Die omtes van die hart
Jan Rabie - Johanna se storie
Eleanor Baker – Die nes
C.M. van den Heever – Somer
André P. Brink - Die Ambassadeur
Chris Barnard - Danda op die Oudeur
Elsabé Steenberg - Boom Bomer Boomste
Koos Prinsloo – Jonkmanskas
A.H.M. Scholtz - Vatmaar
NS: Volgende is seker jeuglektuur, kinderlektuur en poësie-lyste ;-)
- A H M Scholtz - Vatmaar
- Abraham H de vries – Volmoed se gasie
- Abrham Nel - Heita, Kiewietan!
- Abrham Nel - Willemien word groot
- Alba Bouwer - Stories van Rivierplaas
- Alex Muller - reeks speurverhale vir tieners
- Alexander Strachan - Die jakkalsjagter
- André P Brink – Adamastor
- André P Brink – Bidsprinkaan
- André P Brink - Die Ambassadeur
- André P Brink - Die kreef raak gewoond daaraan
- André P Brink – Duiwelskloof
- André P Brink - Houd-den-bek
- André P Brink - Kennis van dis aand
- André P Brink - 'n Droë wit seisoen
- André P Brink - 'n Oomblik in die wind
- Anna M Louw – Die donker kind
- Anna M Louw - Kroniek van Perdepoort
- Anna M Louw – Vos
- Annelie Botes – Klawervier
- Annelie Botes – Raaiselkind
- Annelie Botes – Raaiselkind
- Annelie Botes – Sabbatsreis
- Annelie Botes - Trippel Sewe
- Annemari Coetzer – Oop Kaarte
- Anoeschka von Meck - Annerkant die longdrop
- Anoeschka von Meck – Vaselientjie
- Antjie Krog - ʼn Ander Tongval
- Audrey Blignaut - Die verlange loop ver
- Barrie Hough – Skilpoppe
- Bartho Smit – Christine en die keiser
- Berta Smit – Juffrou Sophia vlug vorentoe
- Bettie Naudé - Saartjie Reeks
- C.M. van den Heever – Somer
- Carina Stander – Die vloedbos sal weer vlieg
- Chanette Paul – Springgety
- Chanette Paul – Vlerkaf
- Chris Barnard - Danda op die Oudeur
- Chris Barnard - Die storie van Klara Viljee
- Chris Barnard – Paljas
- Christine Barkhuizen le Rouz – Waar koek en wyn ontbreek
- Christine le Roux - Liefde uit die stormnag
- Christine le Roux - Teësinnige erfgenaam
- Christine le Roux - Verlore dekade
- CJ Langenhoven - Versamelde Werke
- Cor Dirks - Die Uile Reekse
- Dalene Matthee - Fiela se Kind
- Dalene Matthee – Kringe in ʼn bos
- Dalene Matthee - Moerbeibos
- Dalene Matthee – Pietrernella van die Kaap
- Dalene Matthee- Susters van Eva
- Dan Sleigh - Eilande
- Dana Snyman – Anderkant die scrap
- Dana Snyman - Uit die binneland
- Datei – Ure met horings
- Deon Meyer – Feniks
- Deon Meyer – Infanta
- Deon Meyer – Onsigbaar
- Deon Meyer – Orion
- DF Malherbe – Hans die skipper
- Dine van Zyl - Slagoffers
- Dolf van Niekerk – Die son struikel
- Eben Venter - Foxtrot van die vleiseters
- Eben Venter – Horrelpoot
- Eben Venter - Om te sterwe
- Eduard Horn – Bloed
- EKM Dido - 'n Ander ek
- EKM Dido - 'n Stringetjie blou krale
- Eleanor Baker – Die Ander Martha
- Eleanor Baker - Die kwart-voor-sewe-lelie
- Eleanor Baker – Die nes
- Eleanor Baker - Dossier van 'n gyseling
- Eleanor Baker - Verbeelde werklikheid
- Eleanor Baker - Weerkaatsings: 'n sprokie
- Elsa Joubert - Die Reise van Isobelle
- Elsa Joubert - Die swerfjare van Poppie Nongena
- Elsa Joubert - Ons wag op die kaptein
- Elsa Joubert – Twee Vroue
- Elsabé Steenberg - Boom Bomer Boomste
- Elsabé Steenberg - Deur 'n raaisel
- Elsabe Steenberg – Korrel en Kuif
- Engela van Rooyen - Vuur op die Horison
- Engemi Ferreira - Die jaar toe my ma begin sing het
- Erika Murray Theron - Sê Maria
- Etienne le Roux – Magersfontein, o Magersfontein
- Etienne le Roux - Sewe dae by die Silbersteins
- Etienne Leroux - Een vir Azazel
- Etienne Leroux – Magersfontein
- Etienne Leroux - Sewe dae by die Silbersteins
- Etienne van Heerden - Caspirs en Campari
- Etienne van Heerden - Die swye van Mario Salviati
- Etienne van Heerden – Instede van die liefde
- Etienne van Heerden - Toorberg
- Eugene Marais – Dwaalstories
- Eugene N. Marais - Versamelde werke
- FA Venter – Geknelde Land
- FA Venter - Offerland
- FA Venter – Swart Pelgrim
- François Bloemhof - Storieboek
- François Loots – Lente in Beijing
- Fransi Phillips – Sewe-en-sewentig stories oor ʼn clown
- Fransi Phillips – Teresa se droom
- George Weideman - Newelig
- Gerda Taljaard – Maansiek
- GJ Joubert – Oupa Landman se viool
- Hans du Plessis - Disse flippen stukkende wêreld, my ou
- Harry Kalmer - Die man met dertien kinders
- Harry Kalmer – Groceries
- Helena Gunther – Op ʼn plaas in Afrika
- Hennie Aucamp – Hongerblom
- Hennie Aucamp - In een Kraal
- Hennie Aucamp – Karnaatjie
- Hennie Aucamp – Sewe sonder, nee meer
- Hennie Aucamp – Volmink
- Hennie Aucamp – Wys my waar is Timboektoe
- Ina Rousseau – Soutsjokolade
- Ingrid Winterbach - Die boek van toeval en toeverlaat
- Ingrid Winterbach – Erf
- Ingrid Winterbach – Niggie
- Izak de Vries – Byna Liefde
- Izak de Vries (Samesteller) – In ʼn Neutedop
- Jackie Nagtegaal – Daar’s vis in die punch
- Jaco Botha - Miskruier
- Jan Rabie – 21
- Jan Rabie - Die groot anders-maak
- Jan Rabie - Johanna se storie
- Jan Spies - Pille vir servette
- Jan Spies - Poort deur die koue
- Jan van Melle - Bart Nel
- Jan van Tonder – Is Sagie
- Jan van Tonder - Roepman
- Jeanette Ferreira – Babette
- Jeanne Goosen – ʼn Pawpaw vir my darling
- Jeanne Goosen - Ons is nie almal so nie
- Jochem van Bruggen - Ampie
- Johan Bakkes – Norrevøk
- John Miles - Kroniek uit die doofpot
- Johnita le Roux – Een vir die Wolfskof
- Karel Schoeman – Armosyn van die Kaap
- Karel Schoeman – By fakkellig
- Karel Schoeman - Hierdie Lewe
- Karel Schoeman - 'n Ander land
- Karel Schoeman – Stamland
- Karel Schoeman – Veldslag
- Karel Schoeman – Verkenning
- Karin Cronjé – Vir ʼn pers huis
- Kirby van der Merwe – Klapperhaar slaap nie stil nie
- Klaas Steytler - Ons oorlog
- Koos Kombuis - Raka die Roman
- Koos Kombuis - Seks, Drugs en Boeremusiek
- Koos Prinsloo – Jonkmanskas
- Koos Prinsloo – Jonkmanskas
- Kowie Roussouw - Wie se hart kan dit dan hou?
- Leon Rousseau – Die Groot Avontuur
- Leon Rousseau – Fritz Deelman reeks
- Lettie Viljoen - Karolina Ferreira
- Lettie Viljoen - Klaaglied vir Koos
- M.E.R. - Kom Nader
- Maretha Maartens - Jacoba Afrikaner
- Margaret Bakkes – Baksel in die more
- Margaret Bakkes – Elegie vir ʼn Onbekende
- Marié Heese – Die Uurwerk Kantel
- Marita van der Vyver – Wegkomkans
- Marita van der Vyver - Die hart van ons huis: 'n skrywer in Provence
- Marita van der Vyver - Griet kom terug
- Marita van der Vyver - Griet skryf 'n sprokie
- Marita van der Vyver – Stiltetyd
- Mark Behr - Die reuk van appels
- Marlene van Niekerk - Agaat
- Marlene van Niekerk – Triomf
- Marlize Hobbs – Flarde
- Marzanne le Roux van der Boon - Klaprose teen die wind
- Nadia de Kock (samesteller) - Viersprong
- Nanette van Rooyen - Chinchilla
- NP van Wyk Louw - Raka
- P G du Plessis - Fees van die ongenooides
- P.G. du Plessis – Tussen die Riewe
- Pat Stamatelos - Die val van die dice
- Pat Stamatelos – Kroes
- Petra Müller – Die omtes van die hart
- Petra Muller - In die omtes van die hart
- PG du Plessis – Koöperasiestories
- PH Nortjé – Die Groen Ghoen
- Piet van Rooyen - Agter 'n eland aan
- Piet van Rooyen - Die olifantjagters
- Piet van Rooyen - Die spoorsnyer
- Pieter Pieterse - Manaka: Plek van die horings
- Rachelle Greeff – Onwaarskynlike Engele
- Riana Scheepers – Dogters van Afrika
- Rona Rupert – Wegloopwinter
- Sita - Uit Juffrou se dagboek
- Stella Blakemore - Reeks
- Theunis Krogh - Keurboslaan Reeks
- Thomas Deacon – Die Bergpredikasies van Jacob Oerson
- Tobea Brink – Hemelklip
- Toek Blignaut - As die Koriki weer sing
- Willem Anker – Siegfried
- Wilma Stockenstrom – Kremetartekspedisie
- Wilna Adriaanse - Met ander woorde
- Winnie Rust – Martha
- Zuretha Roos – Die verdwyning van Mina Afrika
Kites, jy weet maar nie, ons is by 300 verby! Agter die skerms het ek die steun van 'n baie invloedryke persoon gekry, en so pas ook Darryl David (vestiger van Richmond as boekedorp) se lysie gekry.
Ek is so opgewonde en gaan hierdie week vir niks anders as Die Lys tyd kry nie.
Hou hierdie spasie dop!
Hallo Maankind,
skandelik is ek nou di eeerste maal op die site - dis lovely. Sal beslis meer hier kom uithang! Hierdie lysie sal my ook mal maak - hoe kies mens? Onmoontlike taak!
Groete!
Nee, man, Maankind. Jy kan mens nie so nuuskierig maak nie. Wie's die 'baie invloedryke persoon'?
Waar is Moerland en Stoetmeester?? :-)
Hulle is inderdaad op die opgedateerde lys, Blackeyedsuzie. Maar dis waarom ons so karring aan mense om hulle gunstelinge te stuur, dat jhulle nie agterna vra waar is die en pleks julle daai nie. Ek gaan sommer nou die lys soos hy nou is opsit, dan kyk jy. Maar ek werk nog kliphard daaaraan.
This Topic Is Locked To Guest Posts
It's been a while since this topic was active, if you'd like to get it going again, please post as a registered member