Alba Bouwer - Stories van Rivierplaas
André P. Brink - Oomblik in die wind
Anna M Louw - Kroniek van Perdepoort
Antjie Krog - ʼn Ander Tongval
Audrey Blignaut - Die verlange loop ver
Bettie Naudé - Saartjie Reeks
CJ Langenhoven - Versamelde Werke
Cor Dirks - Die Uile Reekse
Dalene Matthee - Fiela se Kind
Dan Sleigh - Eilande
Elsa Joubert - Die Reise van Isobelle
Engela van Rooyen - Vuur op die Horison
Engemi - Die jaar toe my ma begin sing het
Erika Murray Theron - Sê Maria
Etienne le Roux - Sewe dae by die Silbersteins
Etienne van Heerden - Toorbos
FA Venter - Offerland
George Weideman - Newelig
Hennie Aucamp - In een Kraal
Ingrid Winterbach - Die boek van toeval en toeverlaat
Jan van Melle - Bart Nel
Jan van Tonder - Roepman
Jeanne Goosen - Ons is nie almal so nie
Jochem van Bruggen - Ampie
Karel Schoeman - Hierdie Lewe
Koos Kombuis - Raka die Roman
M.E.R. - Kom Nader
Marita van der Vyver - Griet skryf 'n sprokie
Mark Behr - Die reuk van appels
Marlene van Niekerk - Agaat
Nanette van Rooyen - Chinchilla
NP van Wyk Louw - Raka
Sita - Uit Juffrou se dagboek
Stella Blakemore - Reeks
Theunis Krogh - Keurboslaan Reeks
Voeg asseblief jou gusteling boeke by hierdie konsep-lys. As jy dink 'n boek hoort nie op hierdie lys nie, voel asseblief vry om dit te motiveer.
Ons gaan aan hierdie lys boeke werk en skaaf totdat ons Boekemakranka se Top 100 Afrikaanse Leeslys bymekaar het!