Heeltemal “boekbedonnerd” – dit is Richmond, Afrika se eerste boekdorp en Suid-Afrika se mees sentrale bymekaarkomplek. Dis waarom hy nou ’n fees met dié titel op die been gebring het – die BoekBedonnerd Karoo Leefstylfees, van 23 tot 25 Oktober. Nie net om sy status as Afrika se enigste boekdorp te vier nie, maar om ’n “literêre lafenis” te word, sê die organiseerders.
Dr. Darryl David, die man agter die vestiging van Richmond as boekdorp en lektor aan die departement Afrikaans aan die Universiteit van KwaZulu-Natal, sê dit gaan ook oor die vestiging van ’n model van volhoubare landelike ontwikkeling en toerisme in ’n afgeleë deel van die land.
Die organiseerders, mnr. John Donaldson en dr. Peter Baker van Richmond, sê hul dorp gaan die letterkunde weer lewe gee. “Dis omdat die Wes-Kaap wynfeeste, die Oos-Kaap biltongfeeste en Oudtshoorn en die noorde van die land kunstefeeste hou, maar Richmond is boekmal en hou ’n boekfees.” Sedert verlede jaar het ses boekwinkels en twee leeskamers hier geopen.
• Besoek www.richmondnc.co. vir meer besonderhede.
(Marlene Malan - RApport)
Join now
Hier gesels ons in Afrikaans oor skrywers en boeke. So maklik en so lekker soos dit!
Powered and Hosted by Lefora Forums.
advertisement
by izakdevries,
17 hours ago
by izakdevries,
17 hours ago
by maankind,
1 day ago
by sonjia,
1 day ago
by janharmse,
1 day ago
Skakels
Kalahari.Net
Pennestreke - 'n Virtuele Skryfkring - Sustersforum
Kunste / Arts - Sustersforum
Exclusive Books
LitNet
Boekemakranka se Top 100 Afrikaanse Leeslys vir 2009
Fascination Books
Storiewerf
Kinderwerf
Graffiti Boeke - 'n Hele winkel vol Afrikaanse boeke!
Akkommodasie in Kleinmond, waar jy rustig by die see kan kom lê en lees!
Holderstebolder - Kuier passievol in Afrikaans!
Bravo!
Breederivier Skrywersburo
Versindaba
Tweedehandse Afrikaanse boeke
SA Vryskutskrywer
Witwarm Onderwerpe
Inligting oor ons
Statcounter
Top Posters
Algemeen [204]
Boekbesprekings [71]
Boekbekendstellings [32]
Boekedorp [4]
Boeksoek [12]
Digters [16]
Feeste [23]
Flieks [8]
Haal Uit en Wys [20]
Kinderboeke [8]
Lees Nou [57]
Literêre Pryse [26]
Lyste [22]
Nuus [14]
Nuwe Boeke [40]
Resensies [14]
Skrywers [67]
Uitgewers [6]
Vakatures [3]
Voorstelle [11]
Wat gebeur Waar [3]
Wen 'n Boek [9]
FAQ [3]
advertisement