Page
1
posts 1–11 of 11
+0
permalink
Ek het hierdie week The Rubaiyat of Omar Khayyam, die Edward Fitzgerald vertaling, in blou leer gebind, gekoop vir R2. First Edition, perfekte toestand, 1859.
+0
permalink
Ek het dieselfde uitgawe - in blou leer en in 'n blou boksie. Sien voorin ek het dit in 1979 gekoop en dit bly een van my gunstelingboeke. Die illustrasies daarin is stunning. Ek hoop jy geniet dit
+0
permalink
my bek is droog, my hart vol nyd. some people have all the luck in the world -blerrie R2. ek bid jou aan!!!
+0
permalink
Watwo R2. Ek het toe gesê, nee wat, R2 is te min, vat als, toe dop ek al my kleingeld uit, so ongeveer R7.50...
So moenie dink ek is 'n cheapscate nie, nè?
+0
permalink
+0
permalink
Aweram! Jy moet nou nie laat ons vir jou moet aanmaan oor die baie Ingelse woorde wat jy hier so rondgooi nie. Pas maar bietjie op, jy gaan onder sensuur geplaas word.
Page
1
posts 1–11 of 11
This Topic Is Locked To Guest Posts
It's been a while since this topic was active, if you'd like to get it going again, please post as a registered member