Lefora Free Forum
Join now
Hier gesels ons in Afrikaans oor skrywers en boeke. So maklik en so lekker soos dit!
9 views

Wat bly oor van soene - Hennie Aucamp

Page 1
posts 1–2 of 2
regular - member
198 posts

Ek is naarstigtelik op soek na 'n kopie van Hennie Aucamp se Wat bly oor van soene. Dis lankal reeds uit druk uit en ek kry nerens 'n kopie nie. Ek het die biblioteek se kopie al reeds vir maande en die een of ander tyd gaan hulle my gryp.

As iemand een het wat hulle bereid is om weg te gee of te verkoop, laat weet asseblief by skrywersburo@gmail.com

Anita de Kock

regular - member
198 posts

Ek het 'n kopie van Wat bly oor van soene gekry - dankie Protea boeke

Anita

Page 1
posts 1–2 of 2

This Topic Is Locked To Guest Posts

It's been a while since this topic was active, if you'd like to get it going again, please post as a registered member

join now