Lefora Free Forum
Join now
Hier gesels ons in Afrikaans oor skrywers en boeke. So maklik en so lekker soos dit!
7 views

Nuwe boek vir bespreking

Page 1
posts 1–3 of 3
superstar - founder
993 posts

Abrham het voorgestel dat ons 'n ligter Afrikaanse ene vat hierdie keer. My voorstel vir Ander Lewens van André P Brink het nie algemene byval gedink nie, hoewel almal wat dit gelees het welkom is om iets daaroor te sê. Catharina, waar is jy??

Ek dink wat ons doen, elkeen gooi so 'n naam of drie hier, en dan sit ek 'n Poll op en ons stem hom in.

Ek stel voor Chinchilla, van Nanette van Rooyen.

__________________
The man who doesn't read good books has no advantage over the man who can't read them. (Mark Twain) Trisa Hugo - trisa@icon.co.za - 0282714874 - 083407027
superstar - member
291 posts

Ek stel voor: Confessions of a gambler en Afrikaans: Pat stametélos se twee boeke: Kroes en Val van die dice

__________________
'Ek is, die Here hoor my 'n vry fokken vrou' Antjie Krog.
superstar - founder
993 posts

Ons kort nog 'n paar voorstelle hier, mense? Wat wil julle bespreek, of watter boek se bespreking sou jy graag wou lees? Jy kan in jou hart en gedagtes deelneem ook, hoor. Ek weet dis vir baie mense lekker om net te luister, maar nie self te praat nie, en dit tog eweveel geniet. So stel 'n boek voor! Ons gaan jou nie maak opstaan en praat voor 'n gehoor nie... (Onthou ook, sonder 'n gehoor is die spreker niks)

__________________
The man who doesn't read good books has no advantage over the man who can't read them. (Mark Twain) Trisa Hugo - trisa@icon.co.za - 0282714874 - 083407027
Page 1
posts 1–3 of 3

This Topic Is Locked To Guest Posts

It's been a while since this topic was active, if you'd like to get it going again, please post as a registered member

join now