Lefora Free Forum
Join now
Hier gesels ons in Afrikaans oor skrywers en boeke. So maklik en so lekker soos dit!
25 views

Die donker kind - Anna M Louw

Page 1
posts 1–4 of 4
superstar - member
291 posts

Ek het dié boek in ons plaaslike biblioteek raakgeloop. Wat 'n juweel! Dalk ook nie noodwendig vir almal nie. Maar dit speel af in ' wêreld wat vir my as kind, bekend was. Die Weskus.

__________________
'Ek is, die Here hoor my 'n vry fokken vrou' Antjie Krog.
superstar - founder
993 posts

Ek dink Anna M Louw is 'n onderskatte skrywer in ons land, pryse te spyt. Daar word té min van haar gemaak. Jy moet ook Kroniek van Perdepoort lees. (Ek het een as jy wil leen) Haar boeke lees ek oor en oor, en 'n herlees van Die Donker Kind is beslis weer due hierdie kant!

__________________
The man who doesn't read good books has no advantage over the man who can't read them. (Mark Twain) Trisa Hugo - trisa@icon.co.za - 0282714874 - 083407027
superstar - member
291 posts

Ja, ek sal gewis vir Perdepoot ook wil lees.

__________________
'Ek is, die Here hoor my 'n vry fokken vrou' Antjie Krog.
superstar - founder
993 posts

Ek is tans weer besig om Die donker kind van Anna M Louw te herlees. Dis regtig so 'n besondere boek. Kyk asseblief of jy dit in die hande kan kry.

Flapteks: "Die donker kind is 'n fassinerende roman, die uitbeelding van die mens se vreemde hartstog om vermaak te put uit rampspoed, geeld, bloedvergieting - en selfs die dood. 'n Weskus-verhaal wat aangrypend is in sy menslikheid, dog geteken met Anna M Louw se kenmerkende fyn, satiriese pen."

__________________
The man who doesn't read good books has no advantage over the man who can't read them. (Mark Twain) Trisa Hugo - trisa@icon.co.za - 0282714874 - 083407027
Page 1
posts 1–4 of 4

This Topic Is Locked To Guest Posts

It's been a while since this topic was active, if you'd like to get it going again, please post as a registered member

join now