elke tweede week vergas willie burger my met sy skrywes oor die praktiese sy van literatuur. julle kan hom maar op jul leeslys sit - hy stel my nooit teleur nie.
hier is die link http://www.news24.com/Beeld/In-Diepte/0,,3-67_2343935,00.html
Page
1
posts 1–4 of 4
+0
permalink
+0
permalink
Ek hou van die stukkie waar hy sê: "’n Voorbeeld daarvan is die opstelle van JM Coetzee in Inner Workings. Hierdie is die soort kritiek wat mens inspireer om die oorspronklike tekste te gaan lees – sonder dat dit ooit verval in moraliserende interpretasies of die redusering van die teks tot bloot ’n sosiale dokument."
Dit is nogal 'n aspek waaraan ek 'n resensie meet, inspireer dit my om die boek te lees? Miskien 'n oorvereenvoudigde siening, maar nietemin.
Ek wonder wat Galjoen van Burger se skrywe sê?
Dit is nogal 'n aspek waaraan ek 'n resensie meet, inspireer dit my om die boek te lees? Miskien 'n oorvereenvoudigde siening, maar nietemin.
Ek wonder wat Galjoen van Burger se skrywe sê?
+0
permalink
Weer stel Willie Burger nie teleur nie. In vandag se By skryf hy weer oor Resensies en Boekeblaaie. Vir die wat fyn lees, gaan weet na watter beskuldigings hy verwys.
+0
permalink
Weer stel Willie Burger nie teleur nie. In vandag se By skryf hy weer oor Resensies en Boekeblaaie. Vir die wat fyn lees, gaan weet na watter beskuldigings hy verwys.
Page
1
posts 1–4 of 4
This Topic Is Locked To Guest Posts
It's been a while since this topic was active, if you'd like to get it going again, please post as a registered member