Lefora Free Forum
Join now
Hier gesels ons in Afrikaans oor skrywers en boeke. So maklik en so lekker soos dit!
82 views

Breyten: lied en liriek

Page 1
posts 1–5 of 5
novice - member
38 posts

Breyten lees, met musiek uit DIE WINDVANGER (kry dit via Litnet se Musiek-afdeling) veral "Die eed" wondermooi... (hierdie kaal kategorie moet darem ook bevolk word) Poësie vertaal in musiek - 'n vars onderwerp. Wat doen dit vir poësie? Wat doen die musiek vir die digkuns (en digter)? Wat werk en wat werk nie? Hoekom? Waarom irriteer Chris Chameleon naderhand met sy Ingrid Jonker toonsettings wat tot vervelends toe oor en oor gespeel en voorgespeel, en opgevoer, en mee getoer word, te pas en te onpas?

[Kliek op "track" onderaan boodskap om te luister...]

novice - member
49 posts

Galjoen, wat is poësie as dit nie musiek is nie? En wat is musiek as dit nie poësie is nie?

 

__________________
None of us are perfect. I myself am peculiarly susceptible to draughts. (Oscar Wilde)
superstar - member
223 posts

iemand het mos hoeka gese 'music is poetry in motion'

superstar - founder
993 posts
Jy is reg, Woordsmid, hoe kan jy dit skei? Kyk na Amanda Strydom se paar woorde hieronder. Ek kan nie besluit watter een van die twee dit is nie. Maar ek moet bieg. As totale leek is meeste van die musiek wat ek hoor defnitief nié poësie nie, en die meeste poësie is ongelukkig ook nie vir my musiek nie. Miskien hoor ek dit net nie, soos Abrham sê ek hoor nie Willemien se stem nie.
__________________
The man who doesn't read good books has no advantage over the man who can't read them. (Mark Twain) Trisa Hugo - trisa@icon.co.za - 0282714874 - 083407027
superstar - founder
993 posts
Sommige dinge kan ook musiek en poësie wees - selfs 'n tydskrif! Gaan kyk hier na my inskrywing by Tydskrifte.
__________________
The man who doesn't read good books has no advantage over the man who can't read them. (Mark Twain) Trisa Hugo - trisa@icon.co.za - 0282714874 - 083407027
Page 1
posts 1–5 of 5

This Topic Is Locked To Guest Posts

It's been a while since this topic was active, if you'd like to get it going again, please post as a registered member

join now