die mediaan ouderdom van lede wat hul ouderdomme aandui is 47. ons het 'n idee van die wat "nie wys nie" jonger is. graag sou ons lede uitdaag om elk een persoon aan die forun voor te stel wat halfpad so oud is as lid is. ons glo daar is jong lesers en skrywers daar buite wat vir ons herfsgroepie bietjie lenteverfrissing kan bied. van ons lede het ook nog geen woord gesprag nie, graag hoor ons 'n boe of 'n baa om net seker te wees julle is nie spoke nie! klink nou soos ons plaaslike dominos wat betrokkenheid wil bewerkstellig. 'n kompetisie - ons sal die beste skrywerskinderstorie beloon met R150.00 en die tweede beste met R50.00. webmistress en ons is excluded want ons is die judges. die judges se oordeel is finaal en sal nie in twyfel getrek word nie. OP LAS, OOL.
ns
OOL is royalty en word in meervoud na verwys.