Page
1
posts 1–5 of 5
+0
permalink
Hoe klink Ander Lewens van André P Brink vir julle? Wie wil saamspeel?
+0
permalink
Het die boek bestel, en moet hom dan lees sodra ek dit kry, maar wil beslis hoor wat almal te sê het.
+0
permalink
Wil weet hoekom ek nie een van André Brink se boeke op 101 lys sien nie? Van sy laaste boeke was nie so uitstekend nie, ek weet, maar hy het tog al uitstekende
goed geskryf.??
+0
permalink
Catharina, ek dink as die lys 10 jaar gelede opgestel sou wees, sou onse André beslis op die lys gewees het. Ten spyte van sy laaste paar boeke, bly hy steeds my all time favourite. Dis nou as ek net één skrywer mag kies. Hy is ook die enigste ou van wie ek 'n boek aankoop die minuut wat hy uitkom, sonder dat ek weet of wonder waaroor dit gaan.
Page
1
posts 1–5 of 5
This Topic Is Locked To Guest Posts
It's been a while since this topic was active, if you'd like to get it going again, please post as a registered member