Lefora Free Forum
Join now
Hier gesels ons in Afrikaans oor skrywers en boeke. So maklik en so lekker soos dit!
37 views

Welkom by Boekemakranka!

Page 1
posts 1–5 of 5
superstar - founder
993 posts
Baie geluk Marinda en Sonkind! Marinda, jy kry die eerste prys Willemien word Groot EN Heita Kiewietan! Sonkind kry Willemien word Groot.

Julle ken natuurlik die uitdrukking, There is no such thing as a free lunch. Die voorwaarde is dat julle julle mening oor die boek hier moet gee, en dit bespreek met ons ander.

Ag dis lekker om goeters weg te gee! Dankie Abrham vir die pryse.


__________________
The man who doesn't read good books has no advantage over the man who can't read them. (Mark Twain) Trisa Hugo - trisa@icon.co.za - 0282714874 - 083407027
superstar - member
291 posts

Baie geluk Marinda en Sonkind. Ook Maankind met die doop van die nuweling. Dis 'n uitstekende, lekker-op-die-tong naam.

__________________
'Ek is, die Here hoor my 'n vry fokken vrou' Antjie Krog.
novice - member
13 posts

Baie dankie, 'n boek is ALTYD welkom! Dankie ook aan Abrham.

__________________
Woorde huil soms lang trane van die hart, woorde huil soms tot alles heel raak, tot alles nuut raak, tot jy weer mens raak. (Jak de Priester)
rookie - member
3 posts

Baie geluk Maankind. ek het nog altyd gedink so 'n site het baie waarde. Een van die dae het jy duisende lede. v

superstar - founder
993 posts

Dankie, Joburg! Die waarde van so 'n site lê vir my nie in die 'duisende' lede nie, maar in die waarde van die bydraes van die lede wat daar is. Ek sien uit na jou sieninge! Lekker lees, en laat waai.

__________________
The man who doesn't read good books has no advantage over the man who can't read them. (Mark Twain) Trisa Hugo - trisa@icon.co.za - 0282714874 - 083407027
Page 1
posts 1–5 of 5

This Topic Is Locked To Guest Posts

It's been a while since this topic was active, if you'd like to get it going again, please post as a registered member

join now