Lefora Free Forum
Join now
Hier gesels ons in Afrikaans oor skrywers en boeke. So maklik en so lekker soos dit!
17 views

Ons lees Disgrace

Page 1
posts 1–2 of 2
superstar - founder
993 posts
Dankie Abrham, en dankie ook Galjoen dat jy ons so kom roer het. Almal wat wil saamspeel, laat ons hande vat en begin. Almal het nie ewe veel tyd nie, en almal kan sekerlik ook nie dadelik hulle hande op 'n kopie daarvan lê nie, maar kom ons maak dit ons taak om die boek te lees, en dan laat weet ons wanneer ons gereed is. Toe-toe Abrham, jy is hoofseun.

Een-twee-drie LEES!
__________________
The man who doesn't read good books has no advantage over the man who can't read them. (Mark Twain) Trisa Hugo - trisa@icon.co.za - 0282714874 - 083407027
novice - member
23 posts

Het hom nou net weer herlees sodat dit vars in die geheue is. Kan nie wag vir die bespreking nie!

Page 1
posts 1–2 of 2

This Topic Is Locked To Guest Posts

It's been a while since this topic was active, if you'd like to get it going again, please post as a registered member

join now