Hi daar
Ek is op soek na die digbundel, Ballade van 'n Groot Begeerte van Uys Krige (2 kopieë as ek dit kan kry) 'n Vriend van my is dringend op soek na een en ek wil self ook een hê.
Kontak my by anita_de_kock@yahoo.com. of by Drommedarislaan 12, Robertson 6705. Dit sal baie opreg waardeer word.
Dankie
Anita