As kind het my ma gereeld vir ons voorgelees uit 'n boek oor 'n Moslem seuntjie van die Bo-Kaap met die naam Abdoltjie. Ek ken nie die titel of skrywer van die boek nie. Is daar dalk iemand wat weet.
Page
1
posts 1–4 of 4
+0
permalink
Ek kan verkeerd wees, maar ek dink dis Alba Bouwer en as ek dit nie mis het nie, was die titel net Abdoltjie, dis dieselfde skywer wat Stories van Rivierplaas geskryf het. Ek onthou weer vir ou-Melitie, wat die kind opgepas het.
+0
permalink
Jy's doodreg, Trisa. Alba Bouwer het Abdoltjie geskryf.
Page
1
posts 1–4 of 4
This Topic Is Locked To Guest Posts
It's been a while since this topic was active, if you'd like to get it going again, please post as a registered member