Lefora Free Forum
Join now
Hier gesels ons in Afrikaans oor skrywers en boeke. So maklik en so lekker soos dit!
38 views

Boeke van wyle Toek Blignaut

Page 1
posts 1–1 of 1
rookie - member
4 posts

Hallo, Virtuele Leeskringers.
My ma, Toek Blignaut is laasjaar oorlede, en met die uitstalling by NALN, vriende en familie en kollegas en belangstellendes wat net gou "een van haar boekies" wou lees, en toe verdwyn het daarmee, het ek en my suster Lynette Scott nou presies 3 van haar 82 boeke oor. Ek is die kurator van haar literêre erfenis, en wil baie graag darem net een volledige stel van haar boeke bymekaar hou. As jy dalk 'n copy van enige van Ma Toek se boeke het wat jy kan afstaan of van ontslae wil raak, ons saL dit by jou koop teen heersende tweedehandse boeke pryse, en posgeld betaal. Kontak my asseblief by 0721936542, sms dieselfde nommer, of email my by bloemdodo@yahoo.com as jy kan help.

Baie dankie, Joy en Blessings
Leandré Hanekom en Lynette Scott, Bloemfontein.

Page 1
posts 1–1 of 1

This Topic Is Locked To Guest Posts

It's been a while since this topic was active, if you'd like to get it going again, please post as a registered member

join now